Choosing Faith: God's Presence in Difficult Times

Devotional

Sermon Summary

Bible Study Guide

Sermon Clips

### Quotes for Outreach

1. "Ek dink tochal hierdie story en die boodskap van die story was baie meer gerig op die volk as waar het net dramatise story is of gerig is op die profete om iets te bewys an die profete of an koning Agab en Jezabel. God wil iets hier kom doen vir sy volk om vir hylle te wees en net weer te herinner dat hy God is. Hierdie woordkie hink is nogal een interessante eenheid een paar betekenisse in die Hebrews dis die selle woord wat gebruik word vir Passover so in Exodus wanneer met die 10 pla in die einde het die engel van die doodmos by die huise verbaie gegaan. God het vir sy mense gesê sy volk gesê hulle met die lams bloed op die deurkozijne sit en oorhuls waaron nie die lams bloed is nie die eerste geborene sien gaan an sterf en so het die Faroese sien gesterf en so is hierdie baie weerens intense story en so die selle woordkie hink wat hier gebruik word, word gebruik om daai te beskryf." [47:15](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

2. "Wat is die goed in my lewe wat omperteen God is? Wat is die goed in my lewe wat afgoederij is? Wat is die goed in my lewe wat ek eerder op tyd spandeer, wat my nie nader an God bring nie, of wat my eindlik meer negatief beinvloed? Soos wat ek dier die week gaan, en nou elke ding wat ek doen, of wat betrokke is, kom hierdie vraag weer by my op. Is hierdie iets wat God verheerlik? Is hierdie iets wat mens nader bring an God? Is hierdie iets wat my help op God beter te leer ken?" [55:20](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

3. "Ek voel die selle vraag word vir elkeen van ons gevra. As jy profeet hiervoor gestaan het en hy vraag vir jou, hoe lang hou jylle an met hink op 2 gedagtes? Wat sal ons antwoord wees? Vir elkeen van ons moet ons self, woord wat ek hou van gebruik is introspeksie, introspektief gaan kyk, met anner woorde, na jou eie lewe gaan kyk, jou eie gedagtes, jou eie emosies, jou begeertes, en gaan kyk, as die lewe hierstaan en hy vraag vir jou die vraag, is dit wat in jou hart aangaan, dit wat in jou tyd beter te leer ken? Of is dit iets wat jou eder wegdryf van hom af?" [56:00](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

4. "Miskien vir van ons gaan jy hier erg dyr a lang droogte tyd, geestlik beleef jy hulp nie God nie, jy handel dyr familie dinge, talk moeilik by die school, van jylle word al geboelie, van jylle by die werk word al geboelie, mens hoor baie keer anner stories by die school oor dinge wat anner kids en mense doen wat glat nie iets is wat ons in die kerk oor sal praat of doen nie. Dinge wat ons wegdryf, weglaai van God af. En so vir myself, mis ek hier jylle week dink, is ek in die kamp van God, of in die anner kamp?" [57:26](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

5. "God dink die heel tyd an elkeen van julle, elkeen van ons. En met die story kom herinner hy ons, dat hy is met ons. Kom herinner hy ons, vergeet van hierdie anner goed wat ons weghoud van hom af. Hy hoop hink tussen twee gedagtes, hy hoop hink tussen die verskillende goed wat ons sien in die wereld daar buiten wat ons aandag aftrek. En draai hy weer terug na hom toe." [01:00:03](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

### Quotes for Members

1. "God stier sy genade weer hier saam met sy volk. En so die story is ongelooflik dramaties wanneer jy jy self inbeleef inleef in dit in. En vanuit daie perspektief, vanuit jou eie lewe, denk maar wat is die goed wat my so bykie weghoud van God af? En in die 2e plek dat ons weet maar als genade van God dat hy ons altyd, altyd, altyd sal terug verwelkom. Dat hy ons altyd, altyd weer in sy arms sal omvou en vassa. Maak nie saak wat jy gedoen het, wat sy afgoede rei daar was nie. God is altyd weer daar terug reg om ons te ontvang." [01:01:49](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

2. "To sê Lea vir die hele volk, kom sta nie by my, en hulle het amal daarby omgestaan. To het hy die stikkende altaar van die jere weer rechtgemaak, hy het twelf klippe gevat, net soveel as die stamme van die nageslag van Jakob, vir wie die jere gesê het, jou naam sal Israel wees. Met die klippe het hy die altaar van die jere rechtgemaak, en een behoorlijke sloot daar rondom gegrawe. To sê hy die hout recht, sny die bol stikkend, en leer het uit op die hout. To beveel hy, maak vier kruike vol water, en goor het uit op die brandoffer, en op die hout. Daarna sê hy, doen dit weer, en hulle het dit nog een keer gedoen. To sê hy, doen dit een derde keer, en hulle het weer so gemaak. To stroom die water oor die jere altaar, en selfs die sloot rondom dit, het volgewoord." [35:13](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

3. "Ek wil grog terug gaan, spesifiek vers 21, ek gaan weer vir ons lees, Elia het vir jylle volk gaan staan en gesê, hoe lang hou jylle an met hink op twee gedagte's? As die Heere God is, volg hom, maar as dit baal is, volg hom. Die volk het om nie geantwoord nie. Ek wanner as jy self inleef en as iemand in die gehoor van die story wat jy nogal so ervaar het as Elia skilik verskyn en ons is nou op die berg en hy sê dit vir jou. Ek wanner as hy nou vanavond a profeet hier voorgestaan het en die selle vraag vir ons vir jou as individu gevra het en die selle vraag vir ons as gemeente gevra het. Wat sal ons reaksie wees? Wat sal ons antwoord wees? Hoe lang hou ons an met hink op twee gedagte's? As die Heere God is, volg hom." [45:23](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

4. "In die einde van die story lees ons dat Elia het en Elia en die volk het die 450 Baal profete gejaag en hulle eventueel gevang en amal doodgemaak. Verder in die story as jy lees na die einde van die hoofstuk toe, dan is Elia en sy wat is die woord, assistent of sy persoon wat saam met hom was dan is hulle weer ewers, hulle gaan bid en die assistent, ek het nou sy naam vergeet, wat saam met hom was, Elia gaan, sê vir hom gaan staan en kyk oor die see uit vir die wolke. En hy het hom 7 keer gestuur om te gaan kyk. En op die 7e keer kom hy terug en hy sê daar is sy wolk so groot soos sy man sy vies. En Elia besef, maar God is hier met ons. God stier die reen, God stier die seen, God stier sy teenwoordigheid, God stier die vrede." [01:00:36](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

5. "Ek dink Hylia was moendlik weggewees vir 3 jaar want hy het altyd nie geweet wat om te doen in die tyd nie. Hy sien sy mense is bezig om te vergaan. Die anna profete van God word doodgemaak, daar is droogte, daar is hongersnoot en baie ellende en amal vergeet wat God gedoen het en vergeet dat God is die een wat ons uit hierdie moeilike spaas hierdie moeilike tyd kan uitvat. En so Hylia kom en hy gaan direct teen dit waar die mense wegdraai van God af. Hy gaan direct teen koning Agab, Jezebel, baal profete, die man alleen. En hy sê vir hulle, easy challenge. Jesus is een bees vir hulle, is een vir my. Ons is boop hierdie berg, bouwe altaar, sê die bees op en doen al julle goed wat julle wil doen." [51:10](Download raw clip | Download cropped clip | Download vertical captioned clip)

Ask a question about this sermon